Teken in op U gunsteling platform en laai die unieke mooi maar kragtige lied nou af.
Continue reading…
Nuwe Afrikaanse Musiek Vrystelling: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
Enjoyed this post? Share it!
Die DZL Manne saam met Kaylee stel ‘n nuwe enkelsnit vry – Bloei
Die manne van DZL skop die lente me ’n nuwe enkelsnit, wat sentreer rondom ’n nuwe begin, af. Bloei, ’n duet met Kaylee, fokus op die boodskap dat dit menslik is om te val en foute te maak; die oorwinning lê egter daarin om weer op te staan en nuut te begin.
“Ek is seker almal het al gehoor dat die beste raad vir ’n sweer is om dit oop te maak sodat dit bloei en gesond kan word. En dit is presies die boodskap wat ons met Bloei wil uitdra; ons almal is soms te trots om te erken dat daar goed in jou lewe is wat seermaak en die feit dat jy daaroor kan oopmaak en praat bring eintlik die genesing,” verduidelik Andries Potgieter.
Enjoyed this post? Share it!
Pietermaritzburg Food Festival is around the corner, you can’t miss this one!
Let`s celebrate our Heritage Month in a unique way as we usher in the 1st Annual Pietermaritzburg Food Festival!! An initiative crafted to showcase what the City of Choice has to offer.
Date:- 23 September 2018
Time:- 10:00
Price:- R70.00, Children under 12 admitted free, Child (12 to 17 years): R40.00
Looking for a cozy place to stay nearby in Pietermaritzburg?? <a href="https://www.booking.saffa.com” target=”_blank”>
Enjoyed this post? Share it!
Net in Kaapstad: Handel’s Messiah by Jameson Hall, UCT, Rondebosch 24 Maart
Kom luister na ‘n opvoering van die Kaapstadse Jeugkoor en die Junges Vokalensemble Hanover in ‘n uitmuntende verwerking van Handel.
Datum:- 24 Maart 2018
Tyd:- 19:00 tot 21:30
Adres:- By die University of Cape Town Rondebosch, Jameson Hall, Cape Town, Western Cape
Prys:- R145 – R160 P.P.
Handel se Messias is heel waarskynlik die mees opgevoerde oratorium in die geskiedenis van heilige musiek. Messias word beskryf as “‘n meesterstuk met drama om te spaar in elke bladsy van sy telling” wat “voel so vars soos wat dit gedoen het toe hy in 1742 in Dublin eerste preek gemaak het.”
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaans is Groot gaan wéér groot in Kaapstad
Nadat kaartjies vir nege Afrikaans is Groot-vertonings in Pretoria binne enkele ure uitverkoop het, maak dié gewilde konsertreeks weer ’n draai in die Moederstad – vir ’n vyfde keer. Op Saterdag, 17 Maart 2018 is dié konsert by die GrandWest Grand Arena in Kaapstad te sien. Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Karlien van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Spesiaal vir Valentynsdag: Joe Foster se treffer “Pad Na Jou Hart”
Aanhangers van die sanger, Joe Foster, word behoorlik bederf hierdie Valentynsdag. Joe het vroeër vandeesmaand sy aanhangers gevra om uit vier liedjies; In Die Reën Vir Jou, Ridder, Pad Na Jou Hart of Vir My Gemaak te kies. Dis uiteindelik Pad Na Jou Hart wat die harte vinniger laat klop het. Kom ons kyk so..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Liani se ‘pelgrimstog’ kry ’n volmaakte einde
Liani Reynolds, ’n mamma van vyf seuns het al die pad van Trompsburg tot in Pretoria gery om een van haar drome te bewaarheid. Sy het onlangs by ’n Eliah-kerkkamp ’n weergawe van Amanda Strydom se lied Pelgrimstog gesing. Die tema van dié kamp was “Jou Skeppings doel” – min wetend dat sy een stappie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Somerset West Koos Kombuis: Sunset Concerts
Kirstenbosch Summer Sunset Concerts Every Sunday To April
Lazy summer evenings, breathtaking views, friends and music. Every Sunday, from November to April, let Kirstenbosch Summer Concerts entertain you at this quintessential Cape Town get-together.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Paarl : Mel Botes: Poets, Wine & Song
Digters word gevier, asook hul liedjies, en afgerond natuurlik met wyn! A celebration of the poets, their songs and of course paired with wine! Featuring Mel Botes. Date:- 24 February 2018 Time:- From 20:00 until 23:00 Address:- At Ou Meul Teater, Meulstraat, Paarl, Western Cape Ou Meul Teater, Meulstraat, Paarl, Western Cape, South Africa Price..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
- 0fm Radio
- Radio 94.0 FM
- Radio 108.0FM.co.za
- 88.0FM Radio
- RADIO 107.0 FM
- RADIO 106.0 FM
- RADIO 105.0 FM
- Radio 104.0 FM
- RADIO 103.0 FM
- RADIO 101.0 FM
- RADIO 100.0 FM
- 0FM Internet Radio
- 93.0 FM Radio
- 92.0FM Radio
- 91.0FM Radio
- 90.0FM Radio
- 89.0FM Radio
- Radio 95.0FM
- Radio 96.0 FM
- Radio 97.0 FM
- Radio 99.0 FM
- Radio 102.0 FM